Algemene Vrae
K
L
Kleredrag
Semi formeel (Geen denims asseblief)
K
L
Kroeg
Die kroeg aanvaar kaart transaksies
K
L
Geskenke
Ons het genoeg koppies en borde en glase, Å„ klein bydrae help ons bou aan ons volgende fase!
Asseblief gebruik julle name as verwysing sodat ons persoonlik kan dankie sê.
Capitec
1428157830
K
L
Vrae
Indien u enige vra het kan u gerus vir Pieter skakel op 060 518 3548 of vir Lizahn op 072 050 9930