Tydlyn
Aankoms
Gaste kan asb vanaf 14:30 arriveer.
Seremonie
Gaste moet teen 15:15 hulle sitplekke inneem by die kapel, sodat Lizahn 15:30 kan instap.
Laaste Rondte
Kry jou laaste drankie vir die aand voor die kroeg toe maak om 23:15 en kuier verder.
Venue sluit
Volgende rondte is by Stonekraal Lodge net buite die venue.